Die swartlandtolbos (Leucadendron corymbosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Michellspas tot by die Paarl voor. Die struik word tot 2 m hoog.
Dit staan ook bekend as die skraaltolbos en in Engels as die Swartveld Conebush.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Operation Wildflower Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika