Die rosettolbos (Leucadendron coriaceum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Napier tot by Riversdal voor.
In Engels staan dit as die Rosette Conebush bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika