Die Kosovo-oorlog was 'n gewapende konflik op die Balkan wat uit twee fases bestaan het:

1998-1999: gevegte tussen die Joego-Slawiese leër en die Bevrydingsleër van Kosovo (UÇK) 1999: Operasie Allied Force: lugaanvalle op die Federale Republiek Joego-Slawië deur NAVO-vegvliegtuie tussen 24 Maart en 10 Junie.

Kategorie:Kosovo