Die Gcuwarivier is 'n rivier wat deur Butterworth in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Groot-Keirivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Gcuwarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Groot-Keiriviersytakke