Mpho Franklyn Parks Tau (gebore 6 Junie 1970) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die regerende African National Congress (ANC) wat sedert 30 Junie 2024 as Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging dien. Hy was voorheen die adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede in die Suid-Afrikaanse regering, en 'n lid van die Nasionale Vergadering. Tau was ook voorheen die burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit. Parks Tau, deputy minister - the wildcard . News24. 30 Mei 2019. Besoek op 12 April 2020.

Op 2 Desember 2020 het die premier van Gauteng, David Makhura, Tau in sy kabinet aangestel as Lid van die Uitvoerende Komitee (LUK) vir Ekonomiese Ontwikkeling van Gauteng.https://www.timeslive.co.za/politics/2020-12-02-parks-tau-is-gautengs-economic-development-mec-as-makhura-strengthens-his-cabinet/ Hy is op 9 Desember ingesweer.Parks Tau sworn in as new Gauteng economic development MEC 9 Desember 2020. Besoek op 20 Februarie 2021

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika