Die rooiluisie (Leucospermum calligerum) is 'n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom op die Bokkeveld-eskarp, Gifberg tot Olifantsrivier, en Bredasdorpberge, Bonteberg tot Langeberg, Riversdale-vlakte en die Potberg. Die struik word tot 2 m groot en dra blomme van Julie tot Januarie.

In Engels staan dit as die Arid pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys PlantzAfrica REDLIST Sanbi Protea Atlas Plants of the World Online

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika