Mogamad Ganief Ebrahim Hendricks (gebore op 14 September 1949) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat lid is van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is op 22 Mei 2019 as 'n LP ingehuldig. Hy is die stigter en huidige leier van Al Jama-ah, 'n party vir die handhawing van Moslembelange in Suid-Afrika. Hendricks was voorheen 'n munisipale raadslid van die Stad Kaapstad. Al Jama-ah’s long walk to Parliament. The Daily Maverick. Besoek op 12 April 2020.

Verwysings

Eksterne skakels Mogamad Ganief Ebrahim Hendricks - People's Assembly Mnr Mogamad Ganief Ebrahim Hendricks - Parlement van Suid-Afrika

Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van Al Jama-ah