Volgens die derde wysiging van die Namibiese Grondwet is op 21 Maart 2015 vir die eerste keer die amp van adjunkpresident geskep. Die ampsbekleër word op aanbeveling van die president aangestel.
Adjunkpresidente van Namibië sedert 2015 Partye
# PortretNaam(Geboorte-sterfte)Ampstermyn Party 1 80px Nickey Iyambo(1936–2019) 21 Maart 2015 8 Februarie 2018 SWAPO 2 80px Nangolo Mbumba(* 1941) 8 Februarie 2018 4 Februarie 2024 SWAPO 3 80px Netumbo Nandi-Ndaitwah(* 1952) 4 Februarie 2024 21 Maart 2025 SWAPO 4 Lucia Witbooi(* 1961) 21 Maart 2025 Ampsbekleër SWAPO
Sien ook President van Namibië Eerste minister van Namibië Adjunkpremier van Namibië
Eksterne skakels World Statesmen – Namibia
Namibie Adjunkpresidente