Willem (Willie) Abraham van Niekerk (29 Junie 1937 in Pretoria – 8 Augustus 2009) was 'n Suid-Afrikaanse dokter, professor en politikus. Dr van Niekerk was die Minister of Gesondheid in die kabinet van P.W. Botha van 1985 tot 1989 en Administrateur-generaal van Suidwes-Afrika van 1983 tot 1985.

As medikus het hy gespesialiseer in sitogenetika, selbiologie, ginekologie en verloskunde.

Verwysings

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van gesondheid Kategorie:Suid-Afrikaanse politici