Barend Johannes van der Walt (gebore 28 Junie 1914) was 'n Suid-Afrikaanse staatsamptenaar. Hy was Ambassadeur in Kanada in 1968, en in Portugal in 1970. Hy word toe aangestel as Administrateur van Suidwes-Afrika van 1 November 1971 tot 1 September 1977.
Verwysings