Die Adjunkpremier van Namibië (Engels: Deputy-Prime Minister of Namibia) word volgens die Namibiese grondwet van 21 Maart 1990 op aanbeveling van die president aangestel om enige nodige funksies te verrig wat aan hom of haar opgedra is deur die president, die adjunkpresident of die eerste minister.

Adjunkpremiers van Namibië sedert 1990 Partye

# PortretNaam(Geboorte-dood)Ampstermyn Party 1 80px Hendrik Witbooi(1934–2009) 21 Maart 1990 21 Maart 2005 SWAPO 2 80px Libertina Amathila(* 1940) 21 Maart 2005 21 Maart 2010 SWAPO 3 80px Marco Hausiku(1953–2021) 21 Maart 2010 21 Maart 2015 SWAPO 4 80px Netumbo Nandi-Ndaitwah(* 1941) 21 Maart 2015 9 Februarie 2024 SWAPO 5 80px John Mutorwa(* 1957) 9 Februarie 2024 21 Maart 2025 SWAPO 6 80px Natangwe Ithete(* 1976) 21 Maart 2025 Ampsbekleër SWAPO

Sien ook President van Namibië Adjunkpresident van Namibië Eerste minister van Namibië

Verwysings

Eksterne skakels World Statesmen – Namibia

Adjunkpremiers