Eerwaarde Dr Kaptein Hendrik Witbooi (tradisionele naam ǃNanseb ǀGabemab, 7 Januarie 1934, in Gibeon - 13 Oktober 2009, in Windhoek) was 'n Namibiese politikus en die sewende kaptein van die ǀKhowesin-stam.

Familie Witbooi was die agterkleinseun van Hendrik Witbooi, die vroeë weerstandsleier wat sy volgelinge teen Europese kolonisasie gelei het.

Verwysings

Kategorie:Adjunkpremiers van Namibië Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2009