Hierdie artikel handel oor die Matjiesrivier, 'n sytak van die Olifantsrivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Matjiesrivier (dubbelsinnig)

Die Matjiesrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Olifantsrivier.

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap