Die mikropadda (Microbatrachella capensis) is 'n kritiesbedreigde padda wat net 18 mm groot word en endemies is aan die Wes-Kaap. Dit kom naby die kus voor vanaf die Kaapse Vlakte tot by die Agulhasstreek. In Engels staan dit bekend as die Micro frog.

Eksterne skakel http://frogmap.adu.org.za/?sp=700 https://www.itis.gov/servlet/SingleRpt/SingleRpt#null

Kategorie:Paddas