Hierdie artikel handel oor die Matjiesrivier in die Noord-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Matjiesrivier (dubbelsinnig)
Die Matjiesrivier is 'n rivier wat in die verre Noord-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Oranjerivier op die grens met Namibië.
Kategorie:Riviere in Noord-Kaap