Hierdie artikel handel oor die Matjiesrivier in die Suid-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Matjiesrivier (dubbelsinnig)
Die Matjiesrivier is 'n rivier wat in die Suid-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond uit in die Indiese Oseaan, baie naby aan die dorp van Keurboomstrand.
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap