thumb|240px|Arendsnespiek, aan die suidekant van Ceciliapark. Ceciliapark is deel van die Tafelberg Nasionale Park aan die laer oostelike hange van Tafelberg in Kaapstad, net suid van die Botaniese Tuin Kirstenbosch.
Dit is vroeër vir kommersiële bosbou gebruik en was bekend as Ceciliawoud of , maar word nou beskerm as deel van die nasionale park.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Tafelberg