thumb|240px|Oranjekloof vanuit die suide gesien. Oranjekloof is deel van die Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad, Suid-Afrika.

Dit is geleë aan die noordekant van die Houtbaaivallei, net wes van Ceciliapark. Dit is ’n bewaringsgebied met beperkte toegang, want dit bestaan uit inheemse woude en bedreigde Skiereilandgraniet-fynbos.

Skakels

Kategorie:Tafelberg