Moenie verwar word met die Zalala wat 'n sytak van die M'basherivier is nie.

Die Zalara is 'n rivier wat in die suide van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Sy sytakke die Mdizeni en die Mnqaba sluit bymekaar aan, en later mond dit uit in die Keiskammarivier.

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap