Hierdie artikel handel oor die sytak van die Tsitsarivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier (dubbelsinnig)
Die Mooirivier is 'n rivier wat deur die dorp Maclear in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Tsitsarivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Mooirivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap