Hierdie artikel handel oor die Matjiesrivier, 'n sytak van die Groot-Visrivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Matjiesrivier (dubbelsinnig)
Die Matjiesrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap