Aaron L. McGrath is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Around the Block (2013) en Jasper Jones (2017), en in die televisiereekse The Code (2014) en Ready for This (2015).
Filmografie Rolprente 2013: Around the Block 2017: Jasper Jones Moon Rock for Monday
Televisiereekse 2014: The Code 2015: Ready for This 2015: Glitch
Video's 2017: The Making of 'Jasper Jones'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1996