Angus McLaren (gebore 3 November 1988) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Silversun (2004), H2O: Just Add Water (2006), en Packed to the Rafters (2008).
Filmografie Rolprente The Naked Wanderer
Televisiereekse 1985: Neighbours 2004: Silversun 2006: H2O: Just Add Water 2008: Packed to the Rafters 2017: 600 Bottles of Wine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu