Julian McMahon (27 Julie 1968 - 2 Julie 2025) was 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fantastic Four (2005) en Fantastic 4: Rise of the Silver Surfer (2007), en in die televisiereekse Charmed (1998) en Nip/Tuck (2003).

Filmografie Rolprente 1992: Wet and Wild Summer! 1997: Magenta 1998: In Quiet Night 2005: Fantastic Four 2007: Fantastic 4: Rise of the Silver Surfer 2007: Prisoner 2007: Premonition 2011: Faces in the Crowd 2018: Swinging Safari 2018: Monster Party Funny Boys Justice Long Shot

Televisiereekse 1984: Casting Session 1989: The Power, the Passion 1996: Profiler 1998: Charmed 2003: Nip/Tuck 2025: The Residence

Televisierolprente 2001: Another Day 2003: Charmed: Behind the Magic 2012: Rogue

Video's 2003: Australian Classics: Volume 2 2004: Giving Drama a Facelift 2007: Glimpses of the Future: Making 'Premonition'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu