Andrew James Morley (gebore 10 November 1989) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Home and Away (1988), en Lightning Point (2012).

Filmografie Televisiereekse 1985: Neighbours 1988: Home and Away 2012: Lightning Point

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu