Matthew Nable (gebore 8 Maart 1972) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Killer Elite (2011) en Riddick (2013), en in die televisiereekse Arrow (2012) en Quarry (2016).
Filmografie Rolprente 2007: The Final Winter 2011: Killer Elite 2013: Riddick 2014: Fell 2017: 1% In Cold Light A Sunday in the Village
Televisiereekse 2012: Arrow 2012: Bikie Wars: Brothers in Arms 2016: Quarry 2016: Hyde & Seek
Televisierolprente 2008: SIS
Video's 2014: Riddick: Meet the Mercs 2014: Vin's Riddick
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu