Ray Meagher (gebore 4 Julie 1944) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Breaker Morant (1980) en in die televisiereekse Prisoner (1979), Colour in the Creek (1985), en Home and Away (1988).

Filmografie Rolprente 1980: Breaker Morant 1984: The Fire in the Stone 1985: Bootleg 1986: Short Changed 2018: Being Gavin

Televisiereekse 1973: Around Folk 1978: Run from the Morning 1979: Prisoner 1979: Top Mates 1981: Daily at Dawn 1981: Sporting Chance 1985: Colour in the Creek 1986: Five Times Dizzy 1988: Home and Away

Televisierolprente 1977: Straight Enough 1984: Mail Order Bride 2018: Endless Summer: 30 Years of Home and Away

Video's 2002: Home and Away: Secrets and the City 2008: Summer Bay Slaughter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese rugbyspelers Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu