Craig McLachlan (gebore 1 September 1965) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Home and Away (1988), Bugs (1995), en The Doctor Blake Mysteries (2013).
Filmografie Rolprente 1992: Absent Without Leave 2001: Let's Get Skase 2011: Savages Crossing 2016: Restoration Postcards from a Gypsy Moon: The Troy Newman Story
Televisiereekse 1985: Neighbours 1988: Home and Away 1995: Bugs 2004: Through My Eyes 2011: At Home with Julia 2013: The Doctor Blake Mysteries 2016: The Wrong Girl 2016: Deep Water 2016: Anh's Brush with Fame
Televisierolprente 2001: Abschied in den Tod 2002: Heroes' Mountain 2017: The Doctor Blake Mysteries: Family Portrait
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu