Andrew McKaige (gebore 1959) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Cop Shop (1977) en Skyways (1979).
Filmografie Televisiereekse 1977: Cop Shop 1979: Skyways 1984: Six of the Best 1984: Infinity Limited
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu