Andrew Lees (gebore 10 Junie 1985) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Home and Away (1988), The Originals (2013), en Your Family or Mine (2015).
Filmografie Rolprente 2018: Unfriended: Dark Web
Televisiereekse 1988: Home and Away 2009: Rescue Special Ops 2013: The Originals 2015: Your Family or Mine
Televisierolprente 2014: Carlotta 2017: Brown Girls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu