Daniel Lissing (gebore 4 Oktober 1981) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Last Resort (2012), When Calls the Heart (2014), en Girlfriends' Guide to Divorce (2014).
Filmografie Televisiereekse 2012: Last Resort 2014: When Calls the Heart 2014: Girlfriends' Guide to Divorce
Televisierolprente 2016: A December Bride
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu