George Mallaby (4 November 1939 – 12 Julie 2004) was 'n Australiese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Spy Who Loved Me (1977) en in die televisiereekse Homicide (1964), The Box (1974), en Prisoner (1979).

Filmografie Rolprente 1976: End Play 1977: The Spy Who Loved Me

Televisiereekse 1964: Homicide 1974: The Box 1974: And the Big Men Fly 1976: Power Without Glory 1977: Cop Shop 1979: Prisoner 1992: Cluedo

Televisierolprente 1979: Burn the Butterflies 1979: Peter Regan's Musical World 1985: Outbreak of Hostilities

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu