Martin Lynes (gebore 12 Julie 1967) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Home and Away (1988), All Saints (1998), Sea Patrol (2007), en Packed to the Rafters (2008).
Filmografie Televisiereekse 1988: Home and Away 1998: All Saints 2005: Blue Water High 2007: Sea Patrol 2008: Packed to the Rafters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense