David Lyons (gebore 16 April 1976) is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eat Pray Love (2010) en Safe Haven (2013), en in die televisiereeks Revolution (2012).
Filmografie Rolprente 2007: Storm Warning 2008: Cactus 2010: Eat Pray Love 2011: Swerve 2012: Save Your Legs! 2013: Safe Haven
Televisiereekse 2011: The Cape 2012: Revolution 2012: Don't Try This at Home 2016: Game of Silence 2018: Seven Seconds 2025: The Beast in Me
Televisierolprente 2009: True Crime: A Model Daughter
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense