Keiynan Lonsdale (gebore 19 Desember 1991) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Insurgent (2015), The Finest Hours (2016), en Love, Simon (2018), en in die televisiereeks The Flash (2014).
Filmografie Rolprente 2015: Insurgent 2016: The Finest Hours 2017: Like.Share.Follow. 2018: Love, Simon Weetzie Bat
Televisiereekse 2014: The Flash 2016: IMDb at San Diego Comic-Con
Video's 2015: Insurgent: The Others - Cast and Characters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu