Chris Lilley (gebore 10 November 1974) is 'n Australiese skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse We Can Be Heroes (2005) en Angry Boys (2011).
Filmografie Televisiereekse 2001: The Monday Dump 2003: Big Bite 2004: Hamish & Andy 2005: We Can Be Heroes 2011: Angry Boys 2013: Ja'mie: Private School Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu