Steve Le Marquand (gebore 26 Desember 1967) is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vertical Limit (2000), Last Train to Freo (2006), en Kokoda (2006).
Filmografie Rolprente 2000: Vertical Limit 2002: Sway 2003: Lost Things 2006: Last Train to Freo 2006: Kokoda 2010: Beneath Hill 60 2014: One Eyed Girl 2018: Escape and Evasion
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu