Tony Le-Nguyen (gebore 3 November 1968) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Romper Stomper (1992) en in die televisiereekse Neighbours (1985), G.P. (1989), en Yellowthread Street (1990).

Filmografie Rolprente 1992: Romper Stomper

Televisiereekse 1985: Neighbours 1989: G.P. 1990: Yellowthread Street 1991: English at Work

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense