Mahesh Jadu (gebore 26 Oktober 1982) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Taj 2012: The Three Ages of Sasha 2017: Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales Kibo Trainsurfing
Televisiereekse 2014: Marco Polo 2014: Sam Fox: Extreme Adventures
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu