Hugo Johnstone-Burt (gebore 1987) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent San Andreas (2015) en in die televisiereeks Miss Fisher's Murder Mysteries (2012).

Filmografie Rolprente 2015: San Andreas

Televisiereekse 2012: Miss Fisher's Murder Mysteries 2012: Tricky Business 2016: The Wrong Girl

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988