Sean Keenan (gebore 18 Januarie 1993) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Drift (2013) en in die televisiereekse Lockie Leonard (2007) en Glitch (2015).
Filmografie Rolprente 2013: Drift 2015: Is This the Real World
Televisiereekse 2007: Lockie Leonard 2012: Puberty Blues 2015: Glitch 2015: Shit Creek 2017: Newton's Law
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu