Quentin Kenihan (27 Februarie 1975 – 6 Oktober 2018) was 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Plonk (2007) en Mad Max: Fury Road (2015), en in die televisiereeks My Voice (2006).

Filmografie Rolprente 2007: Dr. Plonk 2015: Mad Max: Fury Road

Televisiereekse 2004: The Chaser Decides 2006: My Voice

Televisierolprente 2000: Quentin: World at My Wheels

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu