Jonathan LaPaglia (gebore 31 Augustus 1969) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deconstructing Harry (1997) en The Reckoning (2014), en in die televisiereekse Seven Days (1998) en Love Child (2014).

Filmografie Rolprente 1997: Deconstructing Harry 1998: Origin of the Species 2000: Under Hellgate Bridge 2007: Attack of the Gryphon 2011: The Hit List 2011: Final Sale 2014: The Reckoning

Televisiereekse 1994: New York Undercover 1998: Seven Days 2000: The District 2003: Cold Case 2011: The Making of The Slap 2014: Love Child 2016: Australian Survivor

Televisierolprente 2014: How Divine!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu