Ben Lawson (gebore 6 Februarie 1980) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent No Strings Attached (2011) en in die televisiereekse Don't Trust the B---- in Apartment 23 (2012), Designated Survivor (2016), en Doubt (2017).
Filmografie Rolprente 2011: No Strings Attached 2018: The Way We Weren't
Televisiereekse 2001: TwentyfourSeven 2010: The Deep End 2011: Wild Card 2012: Don't Trust the B---- in Apartment 23 2016: Designated Survivor 2017: Doubt 2021: Firefly Lane
Televisierolprente 1999: The Making of 'Chameleon II: Death Match''' 2010: Freshmen 2017: What About Barb? 2018: False Profits''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense