Aaron Jakubenko (gebore 8 Desember 1988) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spirit of the Game (2016) en in die televisiereekse Spartacus: War of the Damned (2010), Roman Empire (2016), en The Shannara Chronicles (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Spirit of the Game

Televisiereekse 2010: Spartacus: War of the Damned 2016: Roman Empire 2016: The Shannara Chronicles 2018: Tidelands

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu