Aaron Jeffery (gebore 25 Augustus 1970) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent X-Men Origins: Wolverine (2009) en in die televisiereekse McLeod's Daughters (2001), Underbelly (2008), en Wentworth (2013).

Filmografie Rolprente 1997: Square One 1998: The Interview 2009: X-Men Origins: Wolverine 2009: Beautiful 2019: That's Not a Knife 2019: Occupation Rainfall

Televisiereekse 2001: McLeod's Daughters 2008: Underbelly 2008: The Strip 2013: Wentworth

Televisierolprente 2011: Underbelly Files: The Man Who Got Away 2012: Cancerman: The Milan Brych Affair

Video's 2003: McLeod's Daughters: The Inside Story

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 21ste eeu