Anthony Ingruber (gebore 5 Februarie 1990) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent The Age of Adaline (2015).

Filmografie Rolprente 2015: The Age of Adaline

Televisiereekse 2006: Sensing Murder

Video's 2015: A Love Story for the Ages 2015: Discovering Young Harrison Ford: Anthony Ingruber, an Online Sensation

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Nederlandse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu