Iota (gebore 7 Mei 1968) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Gatsby (2013) en Mad Max: Fury Road (2015), en in die televisiereeks Beat Bugs (2016).
Filmografie Rolprente 2013: The Great Gatsby 2015: Mad Max: Fury Road
Televisiereekse 2016: Beat Bugs
Video's 2015: Road Fury: The Tools of the Wasteland
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1960's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968