Tony Briggs (gebore 3 Julie 1967) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Sapphires (2012) en in die televisiereekse Ocean Girl (1994), Wentworth (2013), en The Warriors (2017).

Filmografie Rolprente 1993: Everybody's Business 2001: On the Nose 2012: The Sapphires Moon Rock for Monday

Televisiereekse 1994: Ocean Girl 2013: Wentworth 2017: The Warriors

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu