Briggs (gebore 28 Augustus 1986) is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spin Out (2016) en in die televisiereekse Black Comedy (2014), Cleverman (2016), en Get Krack!n (2017).

Filmografie Rolprente 2016: Spin Out 2018: Tough Conversations

Televisiereekse 2014: Black Comedy 2015: The Weekly with Charlie Pickering 2016: Cleverman 2017: Get Krack!n

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu